Bly op Hoogte / Stay Informed

Hartenbos Drawwers bied n tuiste vir drawwers en stappers van enige ouderdom, van beginners tot die ervare, van die sosiale tot die ernstige atleet.

Hartenbos Drawwers provides a home for runners and walkers of any age, from novices to experienced, from social to the more serious athlete.

Ons hou rekord van al die wedlope waar ons lede aan deelneem so kontak ons gerus vir die uitslae.

We keep record of all the races our members compete in so please contact us for the results.

Kontak ons vir ons Nuusbrief en vind meer uit oor die doen en late van die Hartenbos Drawwers. Hier deel on uitslae, klub nuus, lede onder die kollig en vele meer.

Contact us for our News Letter to see what the Hartenbos Drawwers have been up to. Here we share results, club news, members whom are highlighted and many more.

KOMENDE WEDLOPE / UPCOMING RACES

Tyd Toetse / Time Trials

Klubhuis Diaz

01 APRIL - 30 SEPTEMBER           17:30
01 OCTOBER - 31 MARCH              18:00

 

Wedlope / Races (2018)
582
Km afgele / Km run (2018)
13506
Klub lede / Club members (2018)
294
Toekenings / Awards (2018)
116

Omtrent Ons

Hartenbos Drawwers bied ‘n tuiste vir drawwers en stappers van enige ouderdom, van beginners tot die ervare, van die sosiale tot die ernstige atleet.

Terwyl die klub wel kan spog met lede wat nasionale en provinsiale kleure het, is die oorgrote meerderheid van ons lede sosiale atlete. Tydtoetse word weekliks op Dinsdae gehou terwyl daar elke laaste Dinsdag van die maand ‘n gelukstrekking na afloop van die tydtoets plaasvind. Van tyd tot tyd reël ons tema-tydtoetse (Valentynsdag; Lentedag; Pajama-draffie) asook uitstappies in klub verband na sekere wedlope in ons omgewing wat dan uitloop op heerlike sosiale geleenthede. Lees meer...

Aantal besoeke: 59805

 

Onlangse Nuus / Latest News