Punte stelsel

Hieronder is die punte sisteem tabel wat verduidelik die tye waaronder jy jou trofee kan verdien volgens afstande en kategorie. Die punte sisteem is ook daar om te kan bepaal wie is die klub se Sportman en vrou van die jaar en Ysterman en vrou van die jaar.

Die komitee het ook goed gedink om hierdie jaar iets by te voeg. Punte kan nou ook verdien word met die hulp tydens wedlope. Die ander goeie nuus is dat jy kan afslag kry op die klubfooie as jy weer by die klub aansluit. Vanaf 100 punte kry jy 10% afslag en gaan dan op met stappe van 50 punte. 150 punte kry jy 15 % afslag en 200 punte kry jy 20% afslag ens.