Omtrent Ons
13 JAAR OUD in 2019
Hartenbos Drawwers bied ‘n tuiste vir drawwers en stappers van enige ouderdom, van beginners tot die ervare, van die sosiale tot die ernstige atleet.
Terwyl die klub wel kan spog met lede wat nasionale en provinsiale kleure het, is die oorgrote meerderheid van ons lede sosiale atlete. Tydtoetse word weekliks op Dinsdae gehou terwyl daar elke laaste Dinsdag van die maand ‘n gelukstrekking na afloop van die tydtoets plaasvind. Van tyd tot tyd reël ons tema-tydtoetse (Valentynsdag; Lentedag; Pajama-draffie) asook uitstappies in klub verband na sekere wedlope in ons omgewing wat dan uitloop op heerlike sosiale geleenthede.
Voortdurende kommunikasie is die spil waarom die sukses van die klub draai. Lede word voortdurend op hoogte gehou met inligting oor komende wedlope, gebeure, vergaderings en sosiale geleenthede d.m.v. nuusbriewe, e-pos en teksboodskappe. Komiteelede is ook altyd beskikbaar om navrae te hanteer, nuwe lede by te staan en om waarde toe te voeg tot lede se ervaring van hul klub.
ABOUT US
Hartenbos Drawwers provides a home for runners and walkers of any age, from novices to the experienced, from social to the more serious athlete.
Whilst the club can boast with national team members and provincial champions the majority of our members are social athletes. Weekly time trials are held on Tuesdays with monthly lucky draws taking place on the last Tuesday of every month. Theme time trials (Valentine’s day, Spring day, Pajama run, etc) as well as club outings to selected races then also develop into social outings.
Communication is central to our club. Members are kept informed via regular newsletters, emails and sms’s on forthcoming race info, happenings, meetings and social events. Committee members are always available to handle member queries, assist new members and to generally add value to the members experience in his / her club.
ONS KLUBHUIS
Ons het 'n tuiste gevind by Diaz Strand waar 'n ou gebou 'n nuwe baadjie aangetrek is. Die uitsig oor die see is onverbeterlik, en almal is welkom om dit saam te geniet.
Ons benodig nog fondse om alles af te handel, en die volgende dokument gee die nodige inligting, sou enige iemand belangstel.
Klub Komitee Lede vir 2024
Ferdie Nel - Voorsitter - 083 294 2640
Louise Vorster - Tesourier - 083 291 6859
Petro Nel - Sekretaresse - 072 259 6759
Yolanda Van Langelaar - Baan en Veld - 083 310 6965
Jeanine Snyders - Landloop - 083 541 3954
Gideon Adriaanse - Padwedlope - 082 222 6428
Les Stuart - Meesters - 082 445 7983
Esther Oosthuizen - Add lid - 082 378 3367
Johan Lottering - Add lid - 082 781 0658
Klub epos adres - hartenbosdrawwers1@gmail.com